October 18, 2011
{facebook-share}
As ‘n bondeltjie liedfe 2 jaar oud word moet mens dit sekerlik fier met goeie vriende, cupcakes, hasies, boeresport, panini’s, vye en natuurlik n photobooth vir die kleintjies!
Die jaar het ons besluit op ‘n piekiniek onder die bome! En was dit was nou vir jou lekker!
Baie dankie vir amal wat hier was en gehelp het met al die fieterjasies!





















































































































































































